Vrye stad Danzig

Posisie van die vrye stad Danzig, 1920-1939, met betrekking tot die provinsie Pommere, die Poolse korridor en die Duitse Oos-Pruise

Die vrye stad Danzig (Duits: Freie Stadt Danzig) was 'n staat onder die toesig van die Volkebond wat van 1920 tot 1939 bestaan het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search